'De Mol' is vanaf maandag 6 februari terug op VIER - VIDEO
Vanaf maandag 6 februari is het populaire tv-programma 'De Mol' terug te zien op VIER. De opnames vonden voor dit nieuwe seizoen plaats in Zuid-Afrika.
Die verraad begin weer.
Die bedrog is terug.
Hierdie is die landskap
waarin één groep Vlamingen sal aankom.
Hulle sal saam reis.
Hulle sal saamwerk.
Maar hulle sal veral oplet,
want één iemand lieg.
Eén iemand is ’n verraaier.
En jy,
Jy moet niemand vetrou nie.
'De Mol', vanaf maandag 6 februari op VIER.